Skip to main content

         021 854 4552

New 30 De Villiers st    

Welkom by Strand Dienssentrum

Strand Dienssentrum (SDS) is ’n nie‑winsgewende organisasie (NPO nr. 011–303) en is geaffilieer met die ACVV. Ons bied dienste aan persone ouer as 60 jaar wat nog op hul eie woon. Ons passie is om ons lede by te staan en te versorg sodat hulle so lank as moontlik selfversorgend en onafhanklik kan bly. Ons bied weeklikse aktiwiteite aan; op die perseel is ’n spysenier wat etes verskaf, asook ’n haarsalon.


Strand Service Centre is a non‑profit organisation (NPO no. 011–303) and is affiliated with the ACVV. We offer services to people over 60 who are still living independently. Our passion is to assist and care for our members so that they can remain self‑sufficient and independent for as long as possible. We provide weekly activities, and on‑site, we have a caterer who supplies meals, as well as a hair salon.

Dienste

Tuisversorging home care

n Minimum van 4 ure - 24 uur tuisversorging teen billike tariewe is beskikbaar. Kontak ons vir meer inligting by 021 854 4552 


A minimum of 4 to 24 hours of home care at reasonable rates. Contact us for more information at 021 854 4552


NOODNOMMER / EMERGENCY NR: 060 459 0086



Kliniek/clinic

Maandae -Vrydae 10am - 11am

Bloeddruk / blood pressure

Glukosetoets/Glucose test (diabetes)

Voetversorging / Foot care

Wondbehandeling / Wound care 


 

       Haarsalon        hair salon

Dinsdae - Vrydae 08:30 - 16:00

Saterdae - slegs of afspraak

Spesiale pryse vir lede



Tuesdays - Fridays 08:30- 16:00

Saturdays - by appointment only

Special prices for members

Kontak /contact

079 828 5787




 

Etes / Meals

Wegneemetes is slegs op bestelling en kan van Maandae tot Vrydae in die eetsaal afgehaal word. Aflewering van etes aan lede is beskikbaar. Kontak die spysenier (nommer hieronder). Alle etes moet minstens een dag vooruit bestel word. Etes kan ook in die eetsaal geniet word met voorafreëlings met die spysenier. Spyskaarte is beskikbaar by Lizelle Marais op 082 810 8614. Lede van die publiek en nie‑lede is welkom om etes te bestel.


Take‑away meals are available by order only and can be collected in the dining hall from Mondays to Fridays. Meal delivery to members is available. Contact the caterer (number below). All meals must be ordered at least one day in advance. Meals can also be enjoyed in the dining room, provided arrangements have been made with the caterer. Menus are available from Lizelle Marais on 082 810 8614. Members of the public and non‑members are welcome to order meals.

Verkope van vrugte

Ons het daaglik beperkte vrugte te koop teen baie goeie pryse.

2-3Kg sakkies

1 sakkie R25 elk of

2 sakkies R35        

Tweedehandse

Afrikaans & Engels lees boeke te koop


We have limited fruit for sale daily at affordable prices.

2-3KG bags

1 bag R25 ea or

2 bags R35

         Second-hand         

Afrikaans & English reading books for sale

winkel / shop

Kom besoek ons tweedehandse winkel. Klere, huisware en boeke is te koop teen billike pryse. Pragtige breiwerk is beskikbaar wat deur ons lede gemaak word.


Visit our secondhand shop for great deals on clothing items homeware & boeks. We also have beautiful knotting work available made by our members.








Funksies / Functions

Lokale is te huur vir funkies, vergaderinge, verjaarsdae en begrafnisse. Ons verskaf ook verversings vir sulke geleenthede. Kontak ons Spysenier Lizelle Marais 082 810 8614


Venues are availible to rent for functions, birthdays and receptionss. We also provide refreshments for these events. Pls contact our caterer Lizelle Marais on 082 810 8614


Aktiwiteite / Activities

Verskeie aktiwiteite word aan ons lede aangebied.

Kaart speletjies

Kuns en handwerk klasse

Stoeloefeninge

Lyndans

Stapklub


Various activities are offered to our member.

Card games

Art & Craft

Chair exercises

Line dancing

Walking club

Raak Betrokke                                 Get Involved

As jy graag betrokke wil raak vir ’n dag of ’n paar ure per week en voel jy wil iemand help, sluit aan as n vrywilliger by ons dienstak.. Daar is verskeie areas waarby u betrokke kan raak.


Bied u inligtingsessie aan?

- Reël om n praatjie, kuns en handwerk klasse aan te bied of selfs kursesse oor hoe om nuwe tegnologie te werk bv selfone, skootrekenaars of tablette

- Raak betrokke by ontvangs, die ontvang van lede en verkope

- Ons benodig vrywilligers om etes aan lede af te lewer wat nie eie vervoer het nie

- Fisioterapeut

 - Raak betrokke by ons markdag/Basaar

- Kom help om boeke te sorteer vir ons biblioteek


                                                                                                        If you would like to get involved for a day or a few hours a week  and would like to help us as a volunteer, pls join us at the service centre. We always looking for someone to assist with small tasks.


Do you host information sessions?

- Arrange to host a talk, Art & Craft classes, share your knowledge or a sessions on how to use new technology (e.g., mobile phones, tablets or laptops).

- Get involved in reception, welcoming members & assisting with sales

- We need volunteers to deliver meals to members who do not have their own transportation

- Physiotherapist 

- Get involved in our market day

- Come & help sort books for our library  


 

Strand Lopertjie

Binne kort beskikbaar

Wat gebeur / whats happening

Datums om te onthou / Dates to remember


Basaar / Market day                                          22 November 2025                                      

Book verkooping / Book sale                            Woensdae & Vrydae / Wednesdays & Fridays     8am - 12pm


September 2025


  4 Sep - Breigroep - 9am

  5 Sep - Stoel oefeninge - 10:30am

  9 Sep - Kaartspeltjies - 9am

10 Sep - Kerrie rys

12 Sep - Lyn dans - 9am

16 Sep - Kaartspeletjies - 9am

18 Sep - Breigroep - 9am

19 Sep - Stoel oefeninge - 10:30am

23 Sep - Kaartspeletjies - 9am

25 Sep - Breigroep - 9am

26 Sep - Lyn dans - 10am / Broereworsrolletjies